Saam

Deur die

Lewens Seisoene

Saam

Deur die

Lewens Seisoene

Welkom by

Lewensreis Gemeenskap

'n Tuiste vir alle generasies. Ons is 'n gemeenskap waar harmonie en doel saamvloei. Of jy nou 'n kleuter is wat speel, 'n ouer wat werk, of 'n ouma en oupa wat rus, ons het aan jou gedink.

Ons behuising fokus op die behoefte van afgetredenes en toekomstige voorsiening vir jonger generasies.


Die behuisingsontwikkeling sal bestaan uit

  • 24 eenvertrekwonings eenhede (Inwoners ouer as 55)
  • 28 dubbelverdieping slaapkamer eenhede
  • 32 versorgings beddens.

Video Toer

VAN ONS GERIEWE

Ontwikkeling wat Geloof en toekoms in gedagte het

Ons gemeenskap is ontwerp met geloof en toekoms in gedagte. Ons bied 'n verskeidenheid geriewe aan, insluitend 'n kerk, 'n kleuterskool, en 'n speelpark. Ons is ook besig met die beplanning van 'n voëlpark, 'n restaurant, 'n tuckshop, 'n privaat ontspanningsaal vir verjaarsdae, 'n vaardigheids-/kennisoordragskool, en groente- en kruie tuine.

KERK

Ons kerk (Gemeente sonder grense) is waar ons saam kom om te bid, te loof en mekaar te ondersteun.

KLEUTERSKOOL

Ons kleuterskool bied 'n veilige en stimulerende omgewing vir jou kind om te leer en te groei.

SPEELPARK

Ons speelpark is 'n opwindende plek vir kinders om te speel en nuwe maats te maak.

Ons Behuising

Ontdek die verskeidenheid huise wat ons aanbied. Ons het moderne, gerieflike wooneenhede vir elke lewensfase.

Dienste & Fasiliteite

Pastorale Berading

Geloofsondersteuning

Opvoedingsgeleenthede

Versorgers

Restaurant | Snoepie

Sekuriteits-, Skoonmaak-, Wasgoed- & Tuindienste

Ons Behuising

Ontdek die verskeidenheid huise wat ons aanbied. Of jy nou op soek is na 'n moderne, gerieflike wooneenhede vir elke lewensfase.

Dienste & Fasiliteite

Pastorale Berading

Geloofsondersteuning

Opvoedingsgeleenthede

Versorgers

Restaurant | Snoepie

Sekuriteits-, Skoonmaak-, Wasgoed- & Tuindienste

1 Slaap Kamer Woonstelle

Van Af

R 595 000

 

Lewensreg.
Prys sluit alle kostes in.


Grote (m2) - 22.5

Kamers - 1
Badkamers - 1
Parkering - 1

LAAI INLIGTING BROSJURE HIER AF →

PLEKKE VAN BELANG

WINKELS

  • Pick a Pay (Golfpark)
  • Pick a Pay (Meyerton)
  • Clicks
  • Spar
  • Foodzone
  • Corgi Hardeware
  • Ackermans
  • Pep & Pep Home
  • OK Furniture

SKOLE

PUBLIEKE SKOLE

  • Laerskool Voorwaarts
  • Laerskool Midvaal
  • Laerskool Republiek
  • Destinata Laerskool
  • Meyerton Primary
  • Dr Malan Hoërskool
  • Meyerton Secondary

PRIVAAT SKOLE

  • Broadlands, Roshnee
  • Hope Christian Academy
  • Henley Primary School
  • Henley High & Preparatory School
  • Oprah Winfrey Leadership Academy for Girls
  • Roshnee High

MEDIES

DOKTERS

  • Dr Marcel Iwan Botha, Golf Park
  • Drs K & S Engelbrecht, Meyerton
  • Dr CF Church, Meyerton

TANDARTS

  • Dr R Kok, Meyerton

HOSPITALE

  • MIDVAAL privaat hospitaal, Drie Riviere
  • MEDICLINIC Vereeniging hospitaal

APTEKE

  • Van Der Walt Apteek, Meyerton
  • Clicks Apteek, Meyerton
  • Jaap van Reenen Apteek, Meyerton

ALLERLEI

ONTSPANNING

  • Meyerton Golf Club
  • Riviera Golf Club
  • Midvaal Lion Park
  • Klipdraai Karavaan Park

WEGNEEM ETES

  • Mochachos
  • Fabulous Vetkoek
  • Fishaways
  • On The Rox
  • Pizza Perfect
  • Steers
  • Campanella Pizza
  • Debonairs Pizza
  • Cancun Spur Steak Ranch
  • Fish & Chips
  • Molly's Speakeasy Restaurant
KOM RAAK DEEL VAN

LEWENSREIS GEMEENSKAP

Of jy nou op soek is na 'n moderne, gerieflike woonstel of 'n huis vir jou groeiende gesin, ons het iets vir elke lewensfase.

DOEN AANSOEK NOU

Vul asseblief die vorm hieronder in om aansoek te doen om in te skakel by ons

Naam* Required field!
Van* Required field!
Epos* Required field!
Tel nr.* Required field!
Dorp Required field!


All Regte Voorbehou © 2023 - Lewensreis Gemeenskap

Privaatheidsbeleid
Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone

Checkout Now
View Details
- +
Sold Out